Ek nodig iemand om Afrikaans met te praat

Ek nodig iemand om Afrikaans met te praat.

Ek kan nie Engels praat nie.

Asseblief.

Attached: N_Vs09bt_400x400.jpg (400x400, 25K)

als ob du kein Englisch kannst du Lügner

We wait you here in Russia

Attached: 57ee4824007d96183fb4eaa1e7e17946.jpg (564x834, 50K)

Ees Africaans seehr diffeereent zan Dutch? Or same laanguage baasically?

Leer hulle nie Engels in die skool nie? Ek het gedink Engels was die taal van hoër onderwys. Watter ander tale kan jy praat?

Ek was net Afrikaans in skool geleer gedurend Apartheid. Ek weet net 'n bietjie Engels van die internet.

Nie seker of jy google translate gebruik het vir daai eerste lyn of net soos apu apustaja pra-

Oh, dis google translate. Epic.

Wie is Apu Apustja? hoekom weet 'n nedrlander Afrikaans?

Hoekom nodig 'n suid afrikaner google translate?

Ek het baie vrae vir jou

How old are you? What language do you speak with people in the market, bus etc.? Or do you live in an entirely Afrikaner neighbourhood? You can't speak any Bantu languages either?

My erfenis is Afrikaners, so ek het dit op hoërskool bestudeer, so ek is nou vlot

Want jou grammatika is heeltemal verkeerd, so dis duidelik dat jy google translate gebruik om te roleplay.

My erfenis is vir my mooi!

Im 22. All people where I live speak most afrikaans, but i dont know how to speak any black languages

Lekker

Jy kan nie 'n grap vat nie

Ek kan 'n bietjie Afrikaans praat:

HITLER DOOD

WAT NOU?

Dit is nie verkeerd nie. Dit is Afrikaans. Dit is geen Nederlands

Blankes het al lank gelewe sonder Hitler. En hy was nie eers gebore in Duitsland nie.

But you weren't even born when Apartheid was still there.

Watse grap
Dat jy nie iemand is wat net daar op vakantie is nie en n bietjie wil shitpost soos die mense wat Japan toe gaan en pretend dat hulle Japans is?

Dit is verkeerd want ek is Afrikaans.

Here are all the cases of his broken Afrikaans

First case
>Ek nodig iemand om Afrikaans met te praat.

Ek het iemand noding om Afrikaans mee te praat

Second case
>Ek was net Afrikaans in skool geleer gedurend Apartheid. Ek weet net 'n bietjie Engels van die internet.

Ek het net Afrikaans in skool geleer, in die Apartheid. Ek ken net 'n bietjie Engels van af die internet.

Third case
>Hoekom nodig 'n suid afrikaner google translate?

Hoekom het 'n Suid Afrikaner google translate nodig?

Fourth case
>En hy was nie eers gebore in Duitsland nie
En hy was nie eers in Duitsland gebore nie.

Same language basically. The words are a little scrambled but practically all dutchies can read afrikaans and the reverse is probably also true. Understanding spoken afrikaans is a lot more difficult, though.

Ok. so let's say I want to say
I want/need/have to talk with you.
In Dutch that would be
Ik moet met je praten, correct?
So in Afrikaans I just use praat and ek and that's it?
Ek moet met je praat
or jou
Ek moet met jou praat
correct?

Dutch and Afrikaans sounds and reads cute
like the language of a retarded German child

Ek wil met jou praat (I want to talk with you)
Ek moet met jou praat (I need/have to talk with you)

Yeah